Logos Bible Software
Sign In
Products>DIE BYBEL: Afrikaans 1983-vertaling

DIE BYBEL: Afrikaans 1983-vertaling

Logos Editions are fully connected to your library and Bible study tools.

$12.99

Overview

Volledige Bybel in Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992. Hierdie funksioneel-ekwivalente Bybelvertaling is so getrou moontlik uit die bronteks vertaal en slaag uitstekend in sy doel om Afrikaanssprekendes aan te spreek in 'n eietydse dog waardige Afrikaans.

Key Features

  • Volledige Bybel
  • Afrikaans 1983-vertaling
  • Funksioneel-ekwivalente Bybelvertaling
  • Inleiding tot elke boek in die Bybel
  • Voetnote
  • Kruisverwysings
  • Woordelys

Most Highlighted Verses in DIE BYBEL: Afrikaans 1983-vertaling

Numbers 6:24–26: Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!

Numbers 13:16–18: Dit is die name van die manne vir wie Moses gestuur het om die land te verken. Moses het aan Hosea seun van Nun die naam Josua gegee. Moses het hulle gestuur om Kanaän te verken, en vir hulle gesê: “Trek deur die Suidland en op na die bergwêreld toe. Bekyk die land, hoe dit is, en of die mense wat daar woon, sterk of swak, min of baie is,

John 5:24: “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek , en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.

John 11:25–26: Toe Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”

John 14:6–7: Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. As julle My ken, sal julle my Vader ook ken. En van nou af ken julle Hom en sien julle Hom.”

Romans 1:16–17: Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ’n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. In die evangelie kom juis tot openbaring dat God mense van hulle sonde vryspreek enkel en alleen omdat hulle glo. Dit is soos daar geskrywe staan: “Elkeen wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe.”

1 Corinthians 10:13: Geen versoeking wat meer is as wat ’n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.

Philippians 1:9–11: Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer.

Philippians 4:4–8: Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.

Hebrews 11:6: As ’n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.

In the Logos edition, this volume is enhanced by amazing functionality. Important terms link to dictionaries, encyclopedias, and a wealth of other resources in your digital library. Perform powerful searches to find exactly what you’re looking for. Take the discussion with you using tablet and mobile apps. With Logos Bible Software, the most efficient and comprehensive research tools are in one place, so you get the most out of your study. Die Afrikaans 1983-vertaling is ook beskikbaar in gedrukte en eBoekformaat asook MP3-formaat. Besoek gerus www.bybelgenootskap.co.za vir meer inligting.

About the Bible Society of South Africa

Bible Society of South Africa provides affordable Bibles for South Africans in their own language and in suitable formats so that all may experience the life-giving message of the Word of God. This organization has been providing the Scriptures to South Africans since 1820 and is a full member of the United Bible Societies, a family of one hundred and forty-six Bible Societies operating in over two hundred countries.

Reviews

1 rating

Sign in with your Faithlife account

  1. Johannes

    Johannes

    9/13/2021

    This is a very good translation - I use it every day. It is a properly researched translation.
  2. Riaan le Roux

    Riaan le Roux

    1/31/2017

    Is there any marketing or advertising for this translation? Is there anyway to notify the South African community that the Afrikaans Bibles is in pre-pub?
  3. AH Bogaards

    AH Bogaards

    1/23/2017

    The Afrikaans Translations is the most expensive of all Bible Translations in Logos. What would be the reason? May be Logos and the Bible Society of South Africa can explain this.

$12.99